Ontmoet vir Liza Brönner, ‘n Afrikaanse sangeres van formaat

Liza Brönner is ‘n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Haar debuutalbum, Onderstebo is op 21 September 2009 deur EMI vrygestel. Hierdie album is herverpak en op 29 Maart 2010 met vier nuwe snitte as Asemloos uitgereik (ook deur EMI).
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Goeie nuus van Tussen Sterre hulle deel ‘onvoorwaardelike liefde’ met ‘n nuwe snit

Die gewilde musiekgroep, Tussen Sterre, het pas hul vyfde enkelsnit vanaf hul debuutalbum, Kosmies, vrygestel.

Agapé wat deur SJ van Dyk, een van die lede in die groep geskryf is, is ’n Griekse woord vir onvoorwaardelike liefde.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Elizma Theron se nuwe album is ‘kraakvars en lewenslustig’

Elizma Theron is reeds ’n maand of wat besig om die wêreld aan die brand te sing met haar girl power treffer-enkelsnit, Marilyn Monroe, en nou is haar kraakvars nuwe album, Hierdie hart brand liefde, ook op die rakke!

Jy hoef net een maal na hierdie album te luister om te weet dat die omslae hulle vashou moet kén……….
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die sang groep Tussen Sterre betower met aansteeklike lirieke

TussenSterre is Suid-Afrika se nuwe, vars Afrikaanse Pop/Rock-groep wat in 2015 gestig is deur Jan-Mattys van Lill, Martin Clifford Earle en SJ van Dyk.

TussenSterre se eerlike lirieke, ernergieke musiek………
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die band 1925band vra ‘Waarom’ met nuwe snit

Die populêre broer-trio van die 1925Band, Reno, Jeff en David-Lee Gericke, het pas hul nuwe enkelsnit, Waarom, vrygestel.

Waarom, is geskryf deur ’n familie-lid, Gert Steenberg (Stoney), terwyl Jeff ’n paar jaar gelede daar gekuier het.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sangeres Hanna Boss en Burgerd Botha werk saam!

Hanna Boss se splinternuwe debuutalbum, Verf Jouself, is pas uitgereik en menseverhoudings is die sentrale inspirasie agter die musiek.

Sy beskryf dit as ’n moderne Afrikaanse popalbum, waarvan die titelsnit presies verklap waar sy tans in haar lewe is en wat sy moes doen om hier te kom.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bouwer Bosch stel ‘n enkelsnit bekend, ‘Skatkis’

Bouwer Bosch se klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ’n kunstenaar wat met niemand anders verwar kan word nie.

Hy is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Hy het van dag een af diep…..
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Bekende sanger kry die stem agter ‘n kykNET-sitkom

Op 9 April 2018 het daar ’n splinternuwe Afrikaanse sitkom, Mense Mense, op kykNET afgeskop. Die Nouvanaand Films-produksie sluit nie net ’n sterbelaaide rolverdeling in nie, maar ook ’n prettige temalied deur die gewilde sanger en liedjieskrywer, Len Muller in.

Vrede is ’n opgewekte ……
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

2018 SAMA 24: Die benoemings!

Dis weer tyd vir die South African Music Awards (SAMA), wat vir die 24ste keer deur die Recording Industry of South Africa (RiSA) aangebied word. Die jaarlikse geleentheid vereer van die beste talent oor ’n tydperk van twee dae in sleutel kategorieë.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Angel verskuif country pop grense

Angel de Lange se nuwe album, Vat my terug, haar eerste onder die Select-vaandel, is oorgehaal om een van die grootste country-rock bederwe van 2018 te wees!

Hierdie fenomenale talent van die Ooste van Johannesburg se lae register-stem herinner aan die van die …….
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!