Jan Brand van Rooyen de Wet (Harrismith, 3 Februarie 1950 -) is ‘n Suid-Afrikaanse sanger wat meestal Christelike en geestelike liedere sing. Hy was ook ‘n predikant en onderwyser voordat hy sy sangloopbaan begin het.
Continue reading…
Jongspan musiek
Afrikaans gaan Klein Musiek Konsert – Pretoria
Afrikaans gaan KLEIN musiekfees is die eerste van sy soort in gauteng.
Datum:- 28 Julie 2018
Continue reading…
Jy mag haar dalk die dame ken, Nedine Blom, sy is SUPERCOOL
Nadine Blom is ‘n Afrikaanse sangeres gebore op 22 Januarie in Bloemfontein in die destydse Oranje-Vrystaat.
Sy het haar laerskoolloopbaan by Laerskool Lynnwood (Pretoria) afgeskop en voltooi aan Laerskool du Preez van Wyk.
Continue reading…